Tony Dow
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tony Dow (13 April 1945-27 Julie 2022) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Line Kings en in die televisiereekse Leave It to Beaver (1957), Star Trek: Deep Space Nine (1993), en Crusade (1999).
Tony Dow | |
Geboortenaam | Anthony Lee Dow |
---|---|
Geboorte | 13 April 1945 Hollywood, Kalifornië, Verenigde State |
Sterfte | 27 Julie 2022 (op 77) Topanga, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1949–2022 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1998: Playing Patti
- 2008: On the Edge of Black and White
- 2010: Wings Across the Channel: Catalina Island's Aviation HIstory, 1946-Present
- The Line Kings
Televisiereekse
wysig- 1957: Leave It to Beaver
- 1965: Never Too Young
- 1983: The New Leave It to Beaver
- 1988: Freddy's Nightmares
- 1993: Star Trek: Deep Space Nine
- 1999: Crusade
- 2018: Find Your Future Reality
Televisierolprente
wysig- 1983: Still the Beaver
- 1985: Weekday Heroes
- 1995: The Adventures of Captain Zoom in Outer Space
- 1996: It Came from Outer Space II
- 2000: Child Stars: Their Story
- 2004: All Access Pass: The TV Land Awards
- 2010: Modern TV Dads: Father Doesn't Know Best