Tony Hancock (12 Mei 1924 – 24 Junie 1968) was 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Call Me Genius (1961) en The Punch and Judy Man (1963), en in die televisiereekse Hancock's Half Hour (1956) en Hancock (1963).

Tony Hancock
Geboortenaam Anthony John Hancock
Geboorte (1924-05-12)12 Mei 1924
Sterfte 24 Junie 1968 (op 44)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1961: Call Me Genius
  • 1963: The Punch and Judy Man

Televisiereekse

wysig
  • 1951: The Lighter Side
  • 1955: Jack Hylton Presents
  • 1956: Hancock's Half Hour
  • 1956: The Tony Hancock Show
  • 1961: International Showtime
  • 1961: Hancock
  • 1963: Hancock
  • 1963: Scene at 6:30
  • 1966: The Blackpool Show
  • 1966: The Frost Programme
  • 1966: Kee and Levin
  • 1967: Hancock's

Televisierolprente

wysig
  • 1948: New to You
  • 1953: London Laughs
  • 1957: These Are the Shows
  • 1966: Hancock at the Royal Festival Hall
  • 1972: The Tony Hancock Special
  • 1976: Forty Years
  • 2005: Unknown Hancock
  • 2006: Kenneth Williams: In His Own Words

Eksterne skakels

wysig