Touriya Jabrane
Marokkaanse aktrise en politikus
Touriya Jabrane (Arabies: ثريا جبران – gebore Saadia Kraytif Arabies: السعدية قريطيف ; 16 Oktober 1952 - 24 Augustus 2020) was 'n Marokkaanse teaterregisseur, aktrise en politikus. Sy is in Casablanca gebore. Tussen 2007 en 2009 dien sy as Minister van Kultuur in die kabinet van Abbas El Fassi.[1][2][3]
Touriya Jabrane | |
Minister van Kultuur
| |
Ampstermyn 19 September 2007 – 29 Julie 2009 | |
Eerste minister | Abbas El Fassi |
---|---|
Voorafgegaan deur | Mohamed Achaari |
Opgevolg deur | Bensalem Himmich |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Casablanca, Marokko | 16 Oktober 1952
Sterf | 24 Augustus 2020 (op 67) |
Politieke party | Onafhanklik |
Religie | Soenni (Islam) |
Verwysings
wysig- ↑ (fr) "Touriya Jabrane pour la coopération avec l'Afghanistan". Aujourd'hui le Maroc. 23 November 2007. Besoek op 18 Augustus 2012.
- ↑ (fr) MAP (25 Augustus 2008). "Hommage à Touriya Jabrane". Le Matin. Besoek op 18 Augustus 2012.
- ↑ (fr) "Une nouvelle vision pour l'aide au théâtre". Aujourd'hui le Maroc. 16 November 2007. Besoek op 18 Augustus 2012.