Transport for London
Transport for London (TfL) is 'n plaaslike regeringsinstelling wat die openbare vervoerstelsel van Groter Londen in Engeland bedryf. Die toepassing van die vervoerstrategie vir die Britse hoofstad val net soos die bestuur van vervoerdienste in sy verantwoordelikheid. Sy hoofkwartier is tans nog in Windsor House in die City of Westminster, maar dit sal teen 2018 na International Square in die Oos-Londense stadsdeel Stratford verskuif word.
Transport for London (TfL) | |
Tipe | Statutêre korporasie en uitvoerende agentskap binne die Greater London Authority (GLA) |
---|---|
Gestig | 3 Julie 2000 |
Hoofkantoor | Londen, Verenigde Koninkryk |
Sleutelpersone | Die burgemeester van Londen, Boris Johnson (voorsitter) |
Gebied bedien | Groter Londen |
Industrie | Openbare vervoerdienste |
Werknemers | 28 000 |
Moedermaatskappy | GLA |
Divisies | London Underground London Buses London Rail London Streets London Overground |
Webwerf | tfl.gov.uk |