Sesamothamnus lugardii
plantspesie
(Aangestuur vanaf Transvaalse sesambos)
Die Transvaalsesambos (Sesamothamnus lugardii) is 'n boom wat tot 4 m hoog word en kom in Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voor asook in Botswana en Zimbabwe.
Transvaalsesambos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Pedaliaceae |
Genus: | Sesamothamnus |
Spesie: | S. lugardii
|
Binomiale naam | |
Sesamothamnus lugardii N.E.Br. ex Stapf
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 680.[2]