Troosprys
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hierdie artikel bevat geen skakels na ander artikels nie. |
'n Troosprys (ook knolvoer[1]) is 'n bemoedigende, simboliese prys wat oorhandig word aan deelnemers van 'n wedstryd wat nie gewen het nie. 'n Poedelprys is gewoonlik 'n waardelose of grappige troosprys toegeken aan die persoon wat laaste gekom het.
Verwysing
wysig- ↑ Verklarende Afrikaanse Woordeboek (Van Schaik). 1956- en 1992-uitgawe.