Tropiese kleinpylstormvoël
Die Tropiese kleinpylstormvoël (Puffinus bailloni) is 'n stormvoël wat seldsaam is aan die ooskus van Suid-Afrika. Die voël is 28 – 32 cm groot en weeg 140 – 200 g met 'n vlerkspan van 62 – 70 cm. In Engels staan die voël bekend as Tropical shearwater. Daar is 100 000 pare wat op tropiese eilande in die Stille- en Atlantiese Oseane broei terwyl daar slegs 100 pare op Europa-eiland in die Mosambiekkanaal broei.
Tropiese kleinpylstormvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. lherminieri
|
Binomiale naam | |
Puffinus lherminieri Lesson, 1839
| |
Subspesies | |
Omtrent 10, sien teks. | |
Sinonieme | |
Puffinus assimilis lherminieri Lesson, 1839 |
Fotogalery
wysig-
Illustraie deur Chester A. Reed
-
Kuiken in nes
-
Puffinus lherminieri persicus
-
Puffinus lherminieri bailloni
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1