Tsjapajewo (Astrachan-oblast)

Tsjapajewo (Russies: Чапаево) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Karalat Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee nedersettings, Karalat en Parigino, insluit. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Tsjapajewo

Чапаево
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Tsjapajewo is in Astrachan-oblast
Tsjapajewo
Tsjapajewo
Die ligging van Tsjapajewo in Astrachan-oblast
Koördinate: 45°58′41″N 48°16′17″O / 45.97806°N 48.27139°O / 45.97806; 48.27139
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonKamiziak
Bevolking
 • Totaal429
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416307

Demografie

wysig

Volgens Sensus 2002 het Tsjapajewo 458 inwoners gehad. Etniese Kasakke en Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Kasakke 217 47,4 %
Russe 206 45 %
Duitsers 6 1,3 %
Tartare 6 1,3 %
Koemikke 4 0,9 %
Oekraïners 3 0,7 %
Tsjetsjniërs 3 0,7 %
Onbekend 13 2,8 %
Totaal 458 100 %

Verwysings

wysig
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2002 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 31 Julie 2023.