Witkruiskatlagter
(Aangestuur vanaf Turdoides hartlaubii)
Die Witkruiskatlagter (Turdoides hartlaubii) is 'n standvoël wat voorkom in die Kunenerivier-vallei, die Caprivistrook en die Okavangodelta. In Engels staan die voël bekend as Hartlaub's babbler.
Witkruiskatlagter | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. hartlaubii
|
Binomiale naam | |
Turdoides hartlaubii (Barboza du Bocage, 1868)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Turdoides hartlaubii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)