Rooibeklyster
(Aangestuur vanaf Turdus libonyanus)
Die Rooibeklyster (Turdus libonyanus) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in boomveld met oop onderbos, ook in parke en tuine. Die voël is 21 – 22 cm groot en weeg 50 - 70 gram. In Engels staan die voël bekend as die Kurrichane Thrush.
Rooibeklyster | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. libonyana
|
Binomiale naam | |
Turdus libonyana (Smith, 1836)
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Turdus libonyana. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7