Turkoois (kleur)
#40E0D0 |
Hierdie kleurnaam verwys na die mineraal turkoois.
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word turkoois soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #40E0D0 |
RGB-kleurmodel | (64, 224, 208) |
CMYK | (71, 0, 7, 12) |
HSV | (174°, 71%, 88%) |
Sien ook
wysig