Tweerivier (Groot-Brakrivier)
Die Tweerivier is 'n rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier is 'n sytak van die Groot-Brakrivier wat in die Indiese Oseaan uitmond.
Tweerivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Grootrivier→Groot-Brakrivier |
Monding-hoogte | 594 m |
Koördinate: 33°57′23″S 22°11′30″O / 33.95639°S 22.19167°O |