uMlalazi-dwergverkleurmannetjie
Bradypodion caeruleogula, die Dhlinza-dwergverkleurmannetjie, Eshowe-dwergverkleurmannetjie of uMlalazi-dwergverkleurmannetjie is endemies aan KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit word in die Dlinza-, Entumeni- en Ongoye-woude aangetref.
uMlalazi-dwergverkleurmannetjie | |
---|---|
Eshowe-dwergverkleurmannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. caeruleogula
|
Binomiale naam | |
Bradypodion caeruleogula Raw & Brothers, 2008
|
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |