UTC+08:30
UTC+08:30 was vanaf 1912 tot 1949 die mees oostelike tydsone van die Republiek China en het as Changbaityd bekend gestaan. Dit kom ooreen met die sontyd op die 137° 30'-ste breedtegraad, 8:30 vir GMT. Die naam is afgelei van die Changbaigebergte, wat die grens tussen China en Korea vorm.
Op 15 Augustus 2015 besluit Noord-Korea om die klok 'n halfuur terug te draai om sodoende in UTC+8:30, die sogenaamde Pjongjang-standaardtyd, te val. Hierdie wysiging is tydens hulle 70ste bevrydingsdag deurgevoer.[1]
UTC+8:30 is die tydsone vir:
Lande en gebiede sonder somertyd | ||
---|---|---|
Land of gebied | NH/SH | Tydsonenaam |
Noord-Korea | ** | Pjongjangtyd (PYT) |
Verwysings
wysig- ↑ "Noord-Korea zet klok half uur terug" (in Nederlands). Nu.nl. 15 Augustus 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2020.
Eksterne skakels
wysig- Stede in UTC+8:30 (en)