UTC-02:30 is die tydsone vir:

* Oranje: wintertyd suidelike halfrond/somertyd noordelike halfrond.

Lande en gebiede wat somertyd toepasWysig

Die Kanadese provinsie Newfoundland en Labrador gebruik UTC-2:30 as somertyd vir die eiland Newfoundland en die suid-ooste van Labrador.

Daar is geen ander lande of gebiede wat hierdie tydsone gebruik nie.

Eksterne skakelsWysig