Uitkykpas, Mpumalanga

bergpas in Suid-Afrika

Die Uitkykpas in die Krokodilberge is 15km suid van Nelspruit.[1] Dit lei na denne- en bloekomplantasies.

Lees ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. "mountainpassessouthafrica.co.za Uitkykpas, Mpumalanga". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2022. Besoek op 20 Oktober 2023.