Uitvoerverwerkingsone van Walvisbaai
Die Uitvoer-verwerkingsone van Walvisbaai ("Walvis Bay Export Processing Zone" in Engels) is 'n vryhandelsgebied in Walvisbaai, Namibië. Die sone sluit die hele stad in, en nie slegs 'n spesifieke gebied of kompleks nie. Die gebied is in 1996, twee jaar nadat die stad weer by Namibië ingelyf is, as vryhandelsgebied verklaar.
Eksterne skakels
wysig- Tuisblad van die Uitvoerverwerkingsone van Walvisbaai Geargiveer 10 Augustus 2008 op Wayback Machine