Umshumayeli Wendaba
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Umshumayeli Wendaba was die eerste koerant wat in Suid-Afrika in 'n swart taal, Xhosa, uitgegee is van 1837 tot 1841.
Die koerant is deur die Wesleyan Mission Society in Grahamstad (Oos-Kaap) gestig. Die eerste tien uitgawes (1837-1839) is in Grahamstad uitgegee, en die laaste vyf (1840-1841) in Peddie. Die eerste en vyfde uitgawes van die publikasie was 10 bladsye lank, en die ander 13 uitgawes was 8 bladsye elk.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Switzer, Les and Donna. Ed. James C. Armstrong The black press in South Africa and Lesotho. A descriptive bibliographic guide to African, Coloured and Indian newspapers, newsletters and magazines 1836-1976.. G.K. Hall & Co., 1979.
uitgegee