Université Paris-Panthéon-Assas

Die Universiteit Paris-Panthéon-Assas (ook bekend as Université Paris-Panthéon-Assas) is 'n universiteit in Parys, Frankryk wat in 1970 gestig is.[1]

Universiteit Paris-Panthéon-Assas
Université Paris-Panthéon-Assas

Gestig:1970
Tipe:Openbare universiteit
President:Stéphane Braconnier
Personeel:2 050
Studentetal:19 100
Ligging:Parys, Vlag van Frankryk Frankryk
Webtuiste:http://assas-universite.fr/

Bekende gegradueerdes

wysig
  • Stephane Kirkland, Frans-Amerikaanse wetenskaplike en argitek met gevorderde akademiese grade in kunsgeskiedenis, argitektuur, stedelike reg en ekonomie
  • Dominique de Villepin, Franse diplomaat, digter en politikus

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig