Universiteit Gabriele d'Annunzio
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Universiteit Gabriele d'Annunzio (Italiaans: Università degli Studi Gabriele d'Annunzio) is ’n universiteit in Italië wat die stede Chieti en Pescara bedien. Die universiteit is in 1965 gestig en bestaan uit twaalf fakulteite. Ongeveer 30 000 studente studeer tans aan die universiteit.
Universiteit Gabriele d'Annunzio | |
---|---|
Università degli Studi Gabriele d'Annunzio | |
Gestig: | 1965 |
Tipe: | Staatsondersteunde universiteit |
Rektor: | Prof. Carmine Di Ilio |
Studente: | 30 000 |
Ligging: | Chieti en Pescara, Italië |
Webtuiste: | http://www.unich.it/ |