Universiteit van Huddersfield
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Universiteit van Huddersfield (ook bekend as Huddersfield-universiteit) is 'n universiteit in Huddersfield, noordelike Engeland.
Universiteit van Huddersfield | |
---|---|
University of Huddersfield | |
Gestig: | 1825 |
Tipe: | Openbare universiteit |
Befondsing: | £293,000[1] |
Kanselier: | Professor Sir Patrick Stewart |
Vise-kanselier: | Professor Bob Cryan |
Studentetal: | 19 740[2] |
Voorgraadse studente: | 16 175 |
Nagraadse studente: | 3 570 |
Ligging: | Huddersfield, Engeland, Verenigde Koninkryk |
Kampus: | Semi-stedelik |
Koerant: | Huddersfield Student |
Kleure: | Blou |
Webtuiste: | http://hud.ac.uk/ |
Die universiteit het die volgende akademiese skole:
- Toegepaste Wetenskappe
- Kuns, Ontwerp en Argitektuur
- Rekenaar- en Ingenieurswese
- Onderwys en Professionele Ontwikkeling
- Universiteit van Huddersfield Bestuursskool
- Menslike- en Gesondheidswetenskappe
- Musiek, Menslikheid en Media
Eksterne skakels
wysigVerwysings
wysig- ↑ http://www.hud.ac.uk/finance/word/fnst08.doc[dooie skakel]
- ↑ "Studentegetalle 2006/07". Higher Education Statistics Agency. Besoek op 9 April 2008. (en)