Universiteit van Versailles
Universiteit in Versailles, Frankryk wat in 1991 gestig is
Die Universiteit van Versailles (ook bekend as Université de Versailles-Saint-Quentin-en-Yvelines) is 'n universiteit in Versailles, Frankryk wat in 1991 gestig is.[3]
Universiteit van Versailles | |
---|---|
Université de Versailles-Saint-Quentin-en-Yvelines | |
Leuse: | La dynamique du savoir et de l'innovation |
Leuse in Afrikaans: | Die dinamika van kennis en innovering |
Leuse in Engels: | The dynamics of knowledge and innovation |
Gestig: | 1991 |
Tipe: | Openbare universiteit |
Befondsing: | €166 M |
President: | Alain Bui[1] |
Vise-president: | Alexis Constantin |
Personeel: | 752 |
Studentetal: | 20 000[2] |
Doktorale studente: | 658 (in 2012) |
Ligging: | Versailles, Frankryk |
Bynaam: | UVSQ |
Affiliasies: | UniverSud Paris |
Webtuiste: | http://www.uvsq.fr |
Verwysings
wysig- ↑ (fr) Alain Bui élu président de l’université de Versailles-Saint-Quentin-en-Yvelines
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2012. Besoek op 27 September 2011.
- ↑ http://www.letudiant.fr/etudes/fac/portrait-de-fac-luvsq-une-fac-verte-19552/luvsq-une-universite-au-coeur-des-yvelines-18331.html