Universiteit van die Bio-Bio
Die Universiteit van die Bio-Bio (Spaans: Universidad del Bío-Bío - UBB) is 'n openbare universiteit in die stad Concepción in Chili.
{{{naam}}} | |
---|---|
University of the Bío-Bío | |
Leuse: | La Universidad de la Región del Bío-Bío (es) |
Leuse in Engels: | The University of the Bío-Bío Region |
Gestig: | 1988 |
Studentetal: | 10 055 |
Ligging: | Concepción, Chili |
Webtuiste: | http://www.ubiobio.cl/ |
Geskiedenis
wysigHierdie universiteit is in 1988 gestig, te danke aan die versmelting van sommige instellings in die gebied.
Fakulteite
wysig- Fakulteit Besigheidstudies
- Fakulteit van die argitektuur, ontwerp en konstruksie
- Fakulteit Wetenskappe
- Fakulteit Ingenieurswese
- Fakulteit van Onderwys en Geesteswetenskappe
- Fakulteit Gesondheidswetenskappe en Voedsel