Uraan-238
Uraan-238 (U-238) is die isotoop van uraan wat die meeste voorkom in die natuur. Dit is nie splytbaar nie, maar wel 'n fertiele materiaal: dit kan stadige neutrone opvang en na twee beta-ontbindings kernsplytbare plutonium-239 word.
Algemeen | ||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Naam | Uraan-238 | |||||||||||||||
Protone | 92 | |||||||||||||||
Neutrone | 146 | |||||||||||||||
Status | ||||||||||||||||
Status | langlewende oerisotoop | |||||||||||||||
Navigasie | ||||||||||||||||
| ||||||||||||||||
Lys van isotope | ||||||||||||||||
Portaal Chemie | ||||||||||||||||
Portaal Fisika |
Natuurlike vervalketting
wysigIsotoop | Tipe radiasie(1) | Halfleeftyd |
---|---|---|
↓ Uraan-238 (23892U) | α (Eerste α partikel) | 4.47 miljard jare |
↓ Torium-234 (23490Th) | β (Eerste β) | 24 dae |
↓ Protaktinium-234 (23491Pa) | β (Tweede β) | 6.7 ure |
↓ Uraan-234 (23492U) | α (Tweede α) | 240 000 jare |
↓ Torium-230 (23090Th) | α (Derde α) | 77 000 jare |
↓ Radium-226 (22688Ra) | α (Vierde α) | 1 602 jare |
↓ Radon-222 (22286Rn) | α (Vyfde α) | 3.8 dae |
↓ Polonium-218 (21884Po) | α (Sesde α) | 3.1 minute |
↓ Lood-214 (21482Pb) | β (Derde β) | 27 minute |
↓ Bismut-214 (21483Bi) | β (Vierde β) | 20 minute |
↓ Polonium-214 (21484Po) | α (Sewende α) | 0.000164 sek |
↓ Lood-210 (21082Pb) | β (Vyfde β) | 22 jare |
↓ Bismut-210 (21083Bi) | β (Sesde β) | 5 dae |
↓Polonium-210 (21084Po) | α (Agtste α) | 138 dae |
→Lood-206 (20682Pb) | - | Stabiel |
Uraan-238 verval soos volg na lood-206:
(1) Kyk Alfaverval en Betaverval.
Kyk ook
wysig
Ligter: uraan-237 |
Uraan-238 is 'n isotoop van uraan |
Swaarder: uraan-239 |
Vervalproduk van: plutonium-242 (α) protaktinium-238 (β-) |
Vervalketting van uraan-238 |
Verval na: torium-234 (α) |