Uretaan

Uretaan kan verwys na:

  • Etielkarbamaat, 'n chemiese verbinding wat 'n ester van karbamiensuur is
  • Poliuretaan, 'n polimeer wat bestaan uit 'n ketting van organiese eenhede wat deur karbamaat (uretaan)-skakels verbind word
  • Karbamaat, 'n organiese verbinding afkomstig van karbamiensuur