Václav Vorlíček

Václav Vorlíček
mens
GeslagmanlikWysig
Land van burgerskapTsjeggo-Slowakye, TsjeggiëWysig
Naam in moedertaalVáclav VorlíčekWysig
Gegewe naamVáclavWysig
Familie naamVorlíčekWysig
NoemnaamVašek JanWysig
Geboortedatum3 Junie 1930Wysig
GeboorteplekPraagWysig
Sterfdatum5 Februarie 2019Wysig
SterfplekPraag, Hospital of the Merciful Sisters of Sts. Karel BoromejskýWysig
Manier van doodnatuurlike oorsakeWysig
Doodsoorsaaklung cancerWysig
Plek begraweVyšehrad cemeteryWysig
TaalbeheersingDuits, TsjeggiesWysig
Beroeprolprentregisseur, draaiboekskrywer, film screenwriterWysig
Werkveldfilm direction, film screenwritingWysig
Alma materAkademie vir Uitvoerende Kunste, Film and TV School of the Academy of Performing Arts in PragueWysig
Lid vanpadvindersWysig
Pryse ontvangVerdienste kunstenaar, Klement Gottwald State PrizeWysig
Onderwerp fungeer ascandidate for secret cooperation, StB agentWysig
Verwante KategorieCategory:Films directed by Václav VorlíčekWysig

Václav Vorlíček (3 Junie 1930 - 5 Februarie 2019) was 'n Tsjeggiese filmregisseur. Hy het van 1951 tot 1956 rolprentvervaardiging by FAMU bestudeer en sedert die vroeë 1960's speelfilms begin regisseur. Sy filmografie bevat verskeie komedies wat in samewerking met die draaiboekskrywer Miloš Macourek gemaak is.[1] Hy het verskeie kinder- en sprokiefilms regisseur, veral Tři oříšky pro Popelku (1973), 'n klassieke Kersfees-film in baie Europese lande.

Die direkteur was 'n wewenaar en pa van twee dogters. Hy het gesterf as gevolg van kanker, in sy tuisdorp Praag, op die ouderdom van 88.[2]

Geselekteerde filmografie

wysig
  • Who Wants to Kill Jessie? (1966)
  • The End of Agent W4C (1967)
  • You Are a Widow, Sir (1970)
  • Dívka na koštěti (1971)
  • Tři oříšky pro Popelku (1973)
  • How to Drown Dr. Mracek, the Lawyer (1974)
  • Což takhle dát si špenát (1977)
  • Arabela (1979-1980)
  • Zelená vlna (1982)
  • Young Wine (1986)

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig