Vaaldissel

plantspesie

Die vaaldissel (Berkheya fruticosa (L.) Ehrh.) is 'n plant wat inheems aan die sukkulente Karoo van Namibië en Suid-Afrika is.[1]

Vaaldissel
Vaaldisseldoring
Vaalperdebos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. fruticosa
Binomiale naam
Berkheya fruticosa
Sinonieme
  • Atractylis fruticosa L.
  • Berkheya asteroides (L.f.) Druce
  • Berkheya incana (Thunb.) Willd.

Dit is 'n meerjarige meso-chamaefiet wat 15-25 cm hoog word.[2] Dit het stekelrige blare en kry asterblomme wat donkergeel is.

Verwysings

wysig
  1. African Plant Database.
  2. "southernafricanplants.net" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2019.

Eksterne skakels

wysig