Vitex zeyheri
Plantspesie
(Aangestuur vanaf Vaalpypsteelboom)
Die vaalpypsteelboom (Vitex zeyheri) is 'n struik of boom wat in Gauteng, Noordwes en Botswana voorkom. Die boom se FSA-nommer is 666.[1] In Engels staan die boom bekend as Silver Fingerleaf.
Vaalpypsteelboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Lamiaceae |
Genus: | Vitex |
Spesie: | V. zeyheri
|
Binomiale naam | |
Vitex zeyheri Sond. ex Schauer, (1847)
| |
Sinonieme | |
|