Vadim Andreyev
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vadim Andreyev (gebore 30 Maart 1958) is 'n Sowjetse en Russiese rolprent- en teaterakteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Balamut (1979), Superment (1990), en Otryad «D» (1993), en in die televisiereeks Wild (2009).
Vadim Andreyev | |
Geboortenaam | Vadim Yurievich Andreyev |
---|---|
Geboorte | 30 Maart 1958 |
Nasionaliteit | Sowjets Russies |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1979: Balamut
- 1981: U matrosov net voprosov
- 1986: Konez sveta s posleduyschim simposiumom
- 1988: Improvizatsiya na temu biografii
- 1990: Superment
- 1990: Poterpevshiy
- 1991: Zaryazhennye smertyu
- 1992: On svoyo poluchit
- 1993: Otryad «D»
- 1993: Zaveshchanie Stalina
- 1993: Tvoya volya, Gospodi!
- 1999: Belyy tanets
- 2005: Nesluzhebnoe zadanie 2: Vzryv na rassvete
- 2014: Syn
- 2015: Drugoy mayor Sokolov
- 2016: Stavka na lyubov
Televisiereekse
wysig- 1992: Azbuka lyubvi
- 2002: Troe protiv vsekh
- 2003: Troe protiv vsekh - 2
- 2006: Chay, kofe, potantsuem...
- 2006: Kadetstvo
- 2006: Psevdonim «Albanets»
- 2009: Wild
- 2009: Platina 2
- 2011: Obyavlen v rozysk
- 2011: Moskva. Tri vokzala
- 2013: Krasavitsa
- 2013: Porokh i drob
- 2013: Grom
- 2014: Balabol
- 2014: Beregovaya okhrana 2
- 2015: Goznak
Televisierolprente
wysig- 2007: Spy Games: Without Cover
- 2010: The Rat
- 2016: Shakal