Van Goslinga
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Van Goslinga is 'n Nederlandse adellike familie wat in die 17de en 18de eeu 'n prominente rol in Friesland gespeel het..
Bekende Afstammelinge
wysig- Johan van Goslinga († 1688 ), grietman van Franekeradeel, lid van die Gedeputeerde Staaten van Friesland
- Sicco van Goslinga ( 1664 - 1731 ), seun van Johan van Goslinga, grietman van Franekeradeel, lid van die Gedeputeerde Staten van Friesland en lid van die State-Generaal van die Nederlande. Hy het in die Sickema-State naby Herbaijum gewoon.
- Dodonea Lucia van Goslinga, dogter van Sicco van Goslinga. Sy is getroud met Unico Wilhelm van Wassenaer .