Van Soest
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Van Soest is 'n Nederlandse van en kan na die volgende persone verwys:
- Albertus van Soest, skipper van die VOC-skip Schoonenberg wat op 20 November 1722 by Struisbaai gestrand het.
- Rob van Soest (* 1946), Nederlandse mariene bioloog.
Sien ook
wysigHierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Van Soest. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |