Van Stadenskloofbrug
Die Van Stadenskloofbrug is in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die brug dra 'n smalspoorlyn oor die Van Stadensrivier net noord van die Van Stadensrivierbrug wat die N2 oor dieselfde ravyn dra. Die staal-en-betonbrug wat 156 m lank en 77 m hoog is, is die hoogste smalspoorbrug ter wêreld. Dit is in 1905 gebou.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Padlangs deur Suid-Afrika. 2010. ISBN 978-1-77007-751-5