Vance D. Brand
Vance DeVoe Brand (9 Mei 1931 - ) is 'n Amerikaanse Vloot Offisier, Vloot vlieënier, lugvaart ingenieur, toetsvlieënier en NASA ruimteman. Hy was die vlieënier gedurende die eerste V.S.A.-Sowjet gesamentlike ruimtevlug in 1975 en was die bevelvoerder van drie ruimtependeltuie-missies. Sy vlug ondervinding was 9,669 vliegure, wat 8,089 ure in straalvliegtuie insluit, 391 ure in helikopters, 746 ure in ruimtetuie en die toetsing van meer as 30 militêre vliegtuie.
Vance Brand | |
---|---|
Gebore | Vance DeVoe Brand 9 Mei 1931 Longmont, Colorado |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Ruimtevaarder, vlootvlieënier en ingenieur |
Handtekening | |
Hy is gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.