Witkopkiewiet
(Aangestuur vanaf Vanellus albiceps)
Die Witkopkiewiet (Vanellus albiceps) is 'n skaars standvoël en nomade langs sandbanke en sandstroke langs groot riviere. Die voël kom voor in die noorde van Suider-Afrika. Die voël is 28 – 32 cm groot en weeg 150 - 210 gram met 'n vlerkspan van 80 cm. In Engels staan die voël bekend as White-crowned Lapwing.
Witkopkiewiet | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | V. albiceps
|
Binomiale naam | |
Vanellus albiceps Gould, 1834
| |
Sinonieme | |
Hoplopterus albiceps (Gould, 1834) |
Fotogalery
wysig-
Witkopkiewiet se kop van naby.
-
Bolyf
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Vanellus albiceps. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Vanellus albiceps". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)