Vanuraliet
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vanuraliet is 'n uraan-mineraal met chemiese formule: Al(UO2)2(VO4)2(OH)·11(H2O). Dit het geel kristalle en 'n Mohs-hardheid van 2, en is deel van die carnotiet groep. Die naam is afgelei van die samestelling van die mineraal.