Vardanes I van Partië

Vardanes I was van 40 tot 46 n.C. koning van konings van die Partiese Ryk. Hy was die erfgenaam van sy pa, Artabanus II,[1] maar moes teen sy broer, Gotarzes II, veg wat 'n aangenome seun van Artabanus[1][2] en 'n mededinger om die troon was.

Vardanes I
Koning van konings
Coin of Vardanes I (cropped, 2), Seleucia mint.jpg
'n Muntstuk van Vardanes I, gemunt by Seleukië.
Koning van die Partiese Ryk
Heerskappy40-46
VoorgangerArtabanus II
OpvolgerGotarzes II
Oorlede46
DinastieArsakiede
VaderArtabanus II
ReligieZoroastrisme

Vardanes se kort bewind het geëindig toe hy tydens 'n jaguitstappie vermoor is.[3]

VerwysingsWysig

  1. 1,0 1,1 Bivar 1983, p. 75.
  2. Olbrycht 2016, p. 32.
  3. Dąbrowa 2017, p. 178.

BronneWysig

  • Bivar, A.D.H. (2007), "Gondophares and the Indo-Parthians", in Curtis, Vesta Sarkhosh en Sarah Stewart, The Age of the Parthians: The Ideas of Iran, 2, Londen & New York: I.B. Tauris & Co Ltd., in association with the London Middle East Institute at SOAS and the British Museum, pp. 26–36, ISBN 978-1-84511-406-0 
  • Dąbrowa, Edward (2017). "Tacitus on the Parthians". Electrum: 171–189.
  • Olbrycht, Marek Jan (2016). "Dynastic Connections in the Arsacid Empire and the Origins of the House of Sāsān". In Curtis, Vesta Sarkhosh; Pendleton, Elizabeth J.; Alram, Michael; Daryaee, Touraj (reds.). The Parthian and Early Sasanian Empires: Adaptation and Expansion. Oxbow Books. ISBN 9781785702082.

SkakelsWysig

Voorganger
Artabanus II
Vardanes I Opvolger
Gotarzes II