Vaucouleurs (Meuse)
Vaucouleurs is 'n Franse historiese stadjie en munisipaliteit in die département Meuse in die gewes Grand Est. Die munisipale gebied het 'n bevolking van ongeveer 2 100 (2006) en 'n oppervlakte van 39 km², en lê sowat 300 kilometer oos van Parys.
Vaucouleurs | |
---|---|
Kapelle in Vaucouleurs | |
Koördinate: 48°36′09″N 5°39′57″O / 48.60250°N 5.66583°O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Grand Est |
Département | Meuse |
Arrondissement | Commercy |
Kanton | Vaucouleurs |
Regering | |
• Burgemeester | Gilles Varnier |
Oppervlak | |
• Totaal | 39,35 km2 (15,19 vk. myl) |
Hoogte | 242–372 m (794–1 220 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 141 |
• Digtheid | 54/km2 (140/vk. myl) |
Poskode | 55140 |
Skakelkodes | 55533 |
Geskiedenis
wysigFrankryk se nasionale heldin Johanna van Arkel het in die jare 1428 en 1429 enkele maande in Vaucouleurs gebly en hier gewag op toestemming vir 'n besoek aan die hof van koning Karel VII van Frankryk.
Bronne
wysig- Franstalige Wikipedia
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Vaucouleurs (Meuse). |