Meuse
Franse departement
Meuse (55) | |
---|---|
Gewes | Grand Est |
Prefektuur | Bar-le-Duc |
Onderprefekture | Commercy Verdun |
Bevolking | 193 923 inw. (2010) |
Bevolkingsdigtheid | 31 inw./vk km |
Oppervlakte | 6 211 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 31 |
Munisipaliteite | 500 |
President van die Conseil général |
Christian Namy |
Meuse (55) is 'n Franse département van die gewes Grand Est, wat vernoem is na die rivier Maas (Frans: Meuse). Sy prefektuur (hoofstad) is Bar-le-Duc. Meuse het 'n bevolking van ongeveer 194 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 6 211 km².
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Meuse.
- (fr) Prefektuur
- (fr) Departementale Raad
Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |