Haut-Rhin
Franse departement
Haut-Rhin (68) | |
---|---|
Gewes | Grand Est |
Prefektuur | Colmar |
Onderprefekture | Altkirch Mulhouse Thann |
Bevolking | 742 408 inw. (2007) |
Bevolkingsdigtheid | 210 inw./vk km |
Oppervlakte | 3 525 vk km |
Arrondissemente | 6 |
Kantonne | 31 |
Munisipaliteite | 377 |
President van die Conseil général |
Charles Buttner (UMP) |
Haut-Rhin (uitgespreek [oʁɛ̃], Elsasser Duits: Owerelsàss) (68) is 'n Franse département van die gewes Grand Est. Sy prefektuur (hoofstad) is Colmar.
Eksterne skakels
wysigHierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |