Côte-d'Or
Franse departement
Côte-d'Or (21) | |
---|---|
Gewes | Boergondië-Franche-Comté |
Prefektuur | |
Onderprefekture | Beaune, Dijon, Montbard |
Bevolking | 535,078 inw. (2020) |
Bevolkingsdigtheid | 61 inw./vk km |
Oppervlakte | 8763 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 23 |
Munisipaliteite | 704 |
President van die Conseil général |
François Sauvadet |
Côte-d'Or is sedert 1790 'n département in Boergondië-Franche-Comté, Frankryk, met ongeveer 533 147 inwoners. Die hoofstad (prefektuur) is Dijon.
Geskiedenis
wysigCôte-d'Or is een van die oorspronklike 83 departemente wat tydens die Franse Rewolusie op 4 Maart 1790 gestig is. Dit is gevorm uit deel van die voormalige provinsie van Boergondië.
Geografie
wysigRiviere
wysigKlimaat
wysigDie klimaat van die departement is gematig, met baie reën aan die westekant van die sentrale reeks.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Côte-d'Or.
- amptelike webwerf van die departement
- france-pub.com/Côte-d'Or