Aveyron
Franse departement
Aveyron (12) | |
---|---|
Gewes | Oksitanië |
Prefektuur | Rodez |
Onderprefekture | Millau Villefranche-de-Rouergue |
Bevolking | 279 595 inw. (2019) |
Bevolkingsdigtheid | 32 inw./vk km |
Oppervlakte | 8 735 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 46 |
Munisipaliteite | 304 |
President van die Conseil général |
Arnaud Viala (UDI) |
Aveyron (uitgespreek [avɛʁɔ̃]) is 'n Franse département van die gewes Oksitanië. Sy prefektuur (hoofstad) is Rodez.
Eksterne skakels
wysigHierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |