Pyrénées-Orientales
Franse departement
Pyrénées-Orientales (66) | |
---|---|
Gewes | Oksitanië |
Prefektuur | Perpignan |
Onderprefekture | Céret Prades |
Bevolking | 481 691 inw. (2019) |
Bevolkingsdigtheid | 120 inw./vk km |
Oppervlakte | 4 116 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 31 |
Munisipaliteite | 226 |
President van die Conseil général |
Hermeline Malherbe-Laurent |
Pyrénées-Orientales (Katalaans: Pirineus Orientals) is 'n Franse département (66) van die gewes Oksitanië. Die département is in die suide van Frankryk geleë en die hoofstad is Perpignan.
Geografie
wysigPyrénées-Orientales het 'n oppervlak van 4 115 km2 en 'n bevolking van 481 000, waarvan 'n kwart in die hoofstad, Perpignan, woon. Ander dorpe met meer as 10 000 inwoners is Canet-en-Roussillon, Saint-Estève, Saint-Cyprien en Argelès-sur-Mer. Kleiner dorpe is Cabestany, Saint-Laurent-de-la-Salanque, Rivesaltes, Céret, Elne, Pia, Thuir, Bompas, Le Soler, Prades en Toulouges, elk met 6–10 000 inwoners.
Die Têtrivier is die grootste rivier wat deur Pyrénées-Orientales vloei, en mond uit in die Middellandse See.
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pyrénées-Orientales.
Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |