Vosges
Franse departement
Vosges (88) | |
---|---|
Gewes | Grand Est |
Prefektuur | Épinal |
Onderprefekture | Neufchâteau Saint-Dié-des-Vosges |
Bevolking | 379 724 inw. (2010) |
Bevolkingsdigtheid | 65 inw./vk km |
Oppervlakte | 5 874 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 31 |
Munisipaliteite | 514 |
President van die Conseil général |
Christian Poncelet |
Vosges (88) is 'n Franse département van die gewes Grand Est, wat vernoem is na die Vogese-gebergte (Frans: Vosges). Sy prefektuur (hoofstad) is Épinal. Vosges het 'n bevolking van ongeveer 380 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 5 874 km².
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vosges.
- (fr) Prefektuur
- (fr) Departementale Raad
Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |