Épinal is 'n stad en munisipaliteit in die Franse gewes Grand Est en die prefektuur (hoofstad) van die département Vosges. Épinal het 'n bevolking van sowat 33 000 (2009) en 'n oppervlakte van 59 km². Épinal is langs die Moesel (Frans: Moselle) geleë.

Épinal
Epinal Centre Nuit.jpg
Épinal is in Frankryk
Épinal
Épinal
Koördinate: 48°10′28″N 6°27′04″O / 48.17444°N 6.45111°O / 48.17444; 6.45111Koördinate: 48°10′28″N 6°27′04″O / 48.17444°N 6.45111°O / 48.17444; 6.45111
LandVlag van Frankryk Frankryk
GewesGrand Est
DépartementBlason département fr Vosges.svg Vosges
ArrondissementÉpinal
KantonÉpinal-Oos, Épinal-Wes
Stigting10de eeu
Regering
 • BurgemeesterMichel Heinrich
Oppervlak
 • Stad59,24 km2 (22,87 vk. myl)
Hoogte
315–492 m (1 033–1 614 ft)
Bevolking
 • Stad32 845
 • Digtheid554/km2 (1 430/vk. m.)
 • Stedelik
88 573
Poskode
88000
Skakelkodes88160
Webwerfepinal.fr

Eksterne skakelsWysig