Vaughan Gardiner
Vaughan Charles Gardiner is 'n Afrikaanse sanger. Sy debuutalbum, Wie ek is, is in 2009 deur Mozi Records uitgegee.[1]
Vaughan Charles Gardiner | |
---|---|
Gebore | 14 April 1987 Johannesburg, Suid-Afrika |
Genres | Afrikaans Pop |
Beroep(e) | Sanger, liedtjie Skrywer, Akteur, Liedtjie Produsent |
Jare aktief | 2009 – nou |
Etikette | Mozi-rekords |
Webwerf | vaughangardiner.co.za |
Gardiner was in Laerskool Gene Louw en hy gematrikuleer aan die Curro Privaatskool (beide in Durbanville in die Wes-Kaap).
Diskografie
wysig- Wie Ek Is, 2009
- Hoe wys 'n man sy hart, 2012
- Sit Vanaand op Herhaal, 2015
Filmografie
wysig- Platteland, 2011 as Wian van Niekerk
- Hartland (TV-reeks) 2011, as Gerhard
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Vaughan Gardiner – ons nuwe superster?, Sarie, Junie 2009
Eksterne skakels
wysig- Vaughan Gardiner se amptelike webwerf Geargiveer 11 September 2010 op Wayback Machine
- Gooi jou arms om my op YouTube