Venom (musiekgroep)
Venom is 'n Engelse black metal musiekgroep vanaf Engeland.[1] Hulle het bekend geword teen die einde van die Nuwe golf van Britse heavy metal, Venom se eerste twee albums—Welcome to Hell (1981) en Black Metal (1982)— het 'n groot invloed op thrash metal en extreme metal gehad. Venom se tweede album was bekend genoeg dat die titel gebruik word vir die naam van die extreme metal subgenre black metal.
Venom | |
---|---|
Venom in 2008 | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Newcastle upon Tyne, Engeland, Verenigde Koninkryk |
Genres | Black metal, Thrash metal |
Jare aktief | 1978–1992, 1995–2002, 2005–nou |
Webwerf | venomslegions |
Diskografie
wysigAteljeealbums
- 1981: Welcome to Hell
- 1982: Black Metal
- 1984: At War with Satan
- 1985: Possessed
- 1987: Calm Before the Storm
- 1989: Prime Evil
- 1991: Temples of Ice
- 1992: The Waste Lands
- 1997: Cast in Stone
- 2000: Resurrection
- 2006: Metal Black
- 2008: Hell
- 2011: Fallen Angels
- 2015: From the Very Depths
- 2018: Storm the Gates
Verwysings
wysig- ↑ Kahn-Harris, Keith. Extreme Metal: Music and Culture on the Edge. Oxford: Berg, 2007. ISBN 1-84520-399-2.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Venom (musiekgroep). |