Verne Troyer (1 Januarie 1969 - 21 April 2018) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is mees bekend vir sy rol as Mini-Me in die Austin Powers film-reeks. Hy het kraakbeen-haarhipoplasie gehad en was 81cm lank.[1][2]

Verne Troyer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Verne Jay Troyer
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1994–2018
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1999: Austin Powers: The Spy Who Shagged Me
  • 1999: Here Lies Lonely
  • 2001: Bubble Boy
  • 2007: Postal
  • 2008: The Love Guru
  • 2015: Gnome Alone

Televisiereekse

wysig
  • 1998: Havoc
  • 1999: Shasta McNasty
  • 2000: Jack of All Trades
  • 2006: Bo! in the USA
  • 2007: The Surreal Life: Fame Games
  • 2007: Welcome to Sweden
  • 2007: Ich liebe Kino - Gottschalks Filmkolumne
  • 2015: Verne Troyer

Televisierolprente

wysig
  • 2004: Karroll's Christmas
  • 2005: Avid Merrion's XXXmas Special

Video's

wysig

Verwysings

wysig
  1. As stated by Troyer during interview on Friday Night with Jonathan Ross, September 25, 2009.
  2. "Verne Troyer: 'Mini Me' actor reportedly hospitalised after suffering seizure at Heart of Texas Comic Con in Waco". News Corp Australia. 23 Maart 2015.

Eksterne skakels

wysig