Veronica Maggio
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Veronica Sandra Karin Maggio (gebore 15 Maart 1981) is 'n Sweedse sangeres. Sy het 'n Sweedse Grammy-toekenning agter haar naam vir Beste Nuweling.
Veronica Maggio | |
---|---|
Veronica Maggio te Stavernfestivalen 2016 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Veronica Sandra Karin Maggio |
Gebore | 15 Maart 1981 Swede |
Jare aktief | 2006 — hede |
Webwerf | veronicamaggio.com |
Diskografie
wysigAlbums
wysig- Vatten och Bröd (2006)
- Och vinnaren är (2008)
- Satan i Gatan (2011)
- Handen i fickan fast jag bryr mig (2013)
Enkelsnitte
wysig- "Dumpa Mig" (2006)
- "Nöjd?" (2006)
- "Havanna Mamma" (2006)
- "Inga problem" (feat. Snook & Petter) (2007)
- "Måndagsbarn" (2008)
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webwerf Geargiveer 16 Junie 2006 op Wayback Machine