Vetkanale
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vetkanale, ook bekend as Vetkamp, was ’n tydelike dorpie sowat 16 myl (24 km) noordwes van Theunissen in die Vrystaat vir mense wat betrokke was by die Vetrivierkanale-staatswaterskema, wat deel was van die Sand-Vet-staatswaterskema. Dit het bestaan van 1956 tot 1965, toe die projek voltooi is.
Vetkanale Vetkamp | |
---|---|
Totaal | |
Koördinate: 28°20′9″S 26°30′24″O / 28.33583°S 26.50667°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Inwonende ingenieur | N. Lansdell |
Hoogte | 0,22 m (,71,01 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | ± 200 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Vetkanale op Facebook URL besoek op 21 Oktober 2012
- Sand-Vet WUA Geargiveer 13 Junie 2013 op Wayback Machine URL besoek op 19 Oktober 2012
- Briewe, Volksblad, 15 Augustus 2012[dooie skakel] URL besoek op 19 Oktober 2012
- Briewe, Volksblad, 18 Augustus 2012 URL besoek op 19 Oktober 2012