Victor Brooks (akteur)
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Victor Brooks (11 November 1918 – Desember 1999) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Hostage (1956), The Day of the Triffids (1963), en Goldfinger (1964), en in die televisiereeks Department S (1969).
Victor Brooks | |
Geboortenaam | Victor Ronald Brooks |
---|---|
Geboorte | 11 November 1918 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1956: The Hostage
- 1958: The Long Knife
- 1959: Cover Girl Killer
- 1959: Life in Danger
- 1963: The Day of the Triffids
- 1964: Goldfinger
Televisiereekse
wysig- 1956: The Other Man
- 1957: Motive for Murder
- 1964: Open House
- 1965: Legend of Death
- 1967: The Big M
- 1969: Department S
- 1970: Rules, Rules, Rules
- 1971: The More We Are Together
- 1975: Raffles
Televisierolprente
wysig- 1956: Marriage Settlement